Jan Blohm Live

Jan Blohm Live

Jan Blohm is terug met ‘n unieke teaterervaring waar musiek, poësie en stories uit sy lewe saamvloei. Net Jan en sy kitaar vertel ’n persoonlike verhaal van verlies, verslawing, geloof, hoop en herstel. Deur musiek en woorde neem hy die gehoor op ’n emosionele reis van donkerte na die Lig. Dit is meer as net ’n konsert, dit is ’n rou en opregte verhaal van oorlewing en nuwe begin.

Liefde in Liede.

Location: Simola Hotel Country Club & Spa
Date: 18 December 2026
Times:
20:00
Cost: R200
Contact Person: ARK Music
Contact Number: +27(0)73 306 6405
Email: beukeschris@gmail.com